TPT
Total:
$0.00

Spraakterapie Hub

 (51)
South Africa - Gauteng - Linden, Johannesburg
Spraakterapie Hub
5.0
3 votes
The quote, "Education is the most powerful weapon which you can use to change the world"(Nelson Mandela), inspires me to support the beautiful children and adults in my therapy practice passionately and creatively.
 
FREE Download
Assess the general quality of my work with this free download
clear search
My Products
sort by:
Best Sellers
view:
By Spraakterapie Hub
Gebruik hierdie kaarte en borde en maak self jou "Visuele Helpers" (uitgedruk in kleur en gelamineer; vasgeplak met velcro- kolle) vir kinders op die outistiese spektrum, nie-verbale kinders en ander leerders wat by visuele hulpmiddels as
Subjects:
Vocabulary, Special Education, Speech Therapy
Grades:
Not Grade Specific
Types:
Printables, For Parents
CCSS:
SL.K.5
$10.60
Digital Download PDF (62.22 MB)
By Spraakterapie Hub
A winter language theme to develop listening and language skills. Useful for grades 0-4. Therapist or teacher selects and scaffolds pages for his/her group or individual sessions. 37 pages to print. Marked down for the month of June.
Subjects:
Vocabulary, Oral Communication, Speech Therapy
Grades:
Kindergarten, 1st, 2nd, 3rd, 4th
Types:
Homework, Printables
CCSS:
SL.1.1, SL.1.1c, SL.1.4, SL.1.6
$5.35
Digital Download PDF (86.28 MB)
By Spraakterapie Hub
Die voorsetsel, onder, word in hierdie taalprogram gestimuleer op verskillende wyses. Troeteldier-prentjies word meesal gebruik. Die program is veral geskik vir leerders met leeruitdagings wat meer herhalings benodig om hierdie ruimtelike konsepte
Subjects:
Vocabulary, Special Education, Speech Therapy
Grades:
Not Grade Specific
Types:
Worksheets, Homework, Printables
CCSS:
L.K.1e
$3.50
Digital Download PDF (40.92 MB)
By Spraakterapie Hub
Lees & Soek: Woorde met Diftonge- leerder lees die woord en kleur dan die prentjie in. - woorde met die volgende diftonge: ou, ui, ei, y, aai, ooi, oei, eeu- een klank per bladsy - ‘n eenvoudige oefening, maar ideaal vir ’n vinnige
Subjects:
Reading, Speech Therapy, Phonics
Grades:
1st, 2nd, 3rd
Types:
Homework, Printables
CCSS:
RF.1.2a, RF.1.3
$2.70
Digital Download PDF (23.97 MB)
By Spraakterapie Hub
Hierdie taamlik omvattende "K"-program dek die volgende:-idees vir ontlokking van die "k" klank-luister-oefeninge-minimale woordpare-frases, sinneGeskik vir leerders wat nog nie die "k" klank kan produseer nie. Soms vervang hierdie outjies die "k"
Subjects:
Special Education, Oral Communication, Speech Therapy
Grades:
Not Grade Specific
Types:
Flash Cards, Homework, Printables
CCSS:
SL.K.6
$4.00
Digital Download PDF (55.30 MB)
By Spraakterapie Hub
Klankspore 3 is 'n omvattende program vir die leerder met leeruitdagings wat meer herhalings benodig. Die doelwit van die program is om die leerder aan die lang vokale (aa, oo, ee, uu) bloot te stel op so 'n wyse dat die leerder bekend raak daarmee
Subjects:
Reading, Spelling, Speech Therapy
Grades:
1st, 2nd, 3rd, Homeschool
Types:
Homework, Printables, Lesson
CCSS:
RF.1.1, RF.1.2, RF.1.2a, RF.1.2d, RF.1.3a
$6.40
Digital Download PDF (19.99 MB)
By Spraakterapie Hub
These "Talking Cards" are useful in therapy with teenagers and adults who need more exposure to verbal expression and comprehension tasks. Cards can be used in communication groups and/or combined with games like Jenga or "pick up sticks" for some
Subjects:
Vocabulary, Oral Communication, Speech Therapy
Grades:
Higher Education, Adult Education, Homeschool
Types:
Flash Cards, Homework, Printables
CCSS:
SL.9-10.6
$7.90
Digital Download PDF (100.87 MB)
By Spraakterapie Hub
The child is exposed to the preposition, "in", in a variety of contexts. This program is ideally for learners with language learning difficulties who usually need more repetitions. Mainly for 3-6yr olds but older children (e.g. second language
Subjects:
Vocabulary, Special Education, Speech Therapy
Grades:
PreK, Kindergarten, 1st
Types:
Activities, Homework, Printables
CCSS:
L.K.1e
$3.50
Digital Download PDF (24.55 MB)
By Spraakterapie Hub
Die voorsetsel, in, word in hierdie taalprogram gestimuleer op verskillende wyses. Troeteldier-prentjies word meesal gebruik. Die program is veral geskik vir leerders met leeruitdagings wat meer herhalings benodig om hierdie ruimtelike konsepte aan
Subjects:
Vocabulary, Special Education, Speech Therapy
Grades:
PreK, Kindergarten, 1st
Types:
Activities, Printables, For Parents
CCSS:
L.K.1e
$3.50
Digital Download PDF (24.53 MB)
By Spraakterapie Hub
Six techniques/ tricks to elicit correct "s" production when the child produces the "s" laterally (sound like "shl"). A few activities are included. 21 Pages to download and/or print. Useful in speech therapy.
Subjects:
Speech Therapy
Grades:
Not Grade Specific
Types:
Printables, Lesson
CCSS:
SL.K.6
$3.00
2
Digital Download PDF (1.64 MB)
By Spraakterapie Hub
Lees & Soek Aktiwiteit: -leerder lees die woord en kleur dan die prentjie en regmerk in. woorde met die volgende vokale - een klank per bladsy: (aa,ee,oo,uu). -‘n eenvoudige oefening, maar ideaal vir ’n vinnige terapie-lees-aktiwiteit of om huis
Subjects:
Speech Therapy, Phonics
Grades:
1st, 2nd, 3rd
Types:
Homework, Printables
CCSS:
RF.K.3, RF.K.3b
$2.19
Digital Download PDF (15.30 MB)
By Spraakterapie Hub
Lees en Soek: oe ie eu woorde- leerder lees die woord en kleur dan die prentjie en regmerk in. - woorde met die volgende vokale - een klank per bladsy: (oe, eu, ie)- ‘n eenvoudige oefening, maar ideaal vir ’n vinnige terapie-lees-aktiwiteit of - om
Subjects:
Reading, Speech Therapy, Phonics
Grades:
1st, 2nd, 3rd
Types:
Homework, Printables
CCSS:
RF.1.2a, RF.1.2b, RF.1.2c
$1.65
Digital Download PDF (13.80 MB)
By Spraakterapie Hub
Hierdie program bied 22 prentkaarte vir hoofsaaklik die inoefening van die /r/ klank in konsonant-kombinasies aan die begin en einde van woorde. Gooi 'n dobbelsteen en oefen die woord alleen of in 'n sin soveel keer as wat die dobbelsteen aandui.
Subjects:
Speech Therapy
Grades:
Not Grade Specific
Types:
Homework, Printables, For Parents
CCSS:
SL.K.6
$3.00
Digital Download PDF (9.44 MB)
By Spraakterapie Hub
Reading passages, writing exercises and vocabulary development via this popular rugby theme (updated after the finals on 28 October 2023). Therapist or teacher differentiates to present this material to grade 3-5 learners. Enjoyable. 14 pages to
Subjects:
Creative Writing, Vocabulary, Oral Communication
Grades:
3rd, 4th, 5th
Types:
Homework, Printables
CCSS:
L.3.1, L.3.1e
$3.00
Digital Download PDF (10.21 MB)
By Spraakterapie Hub
Gebruik hierdie Wêreldbeker Rugby-program (opgedateer op 29 Oktober 2023) as leesstof, vir geprekvoering, woordeskat-uitbreiding, vaslegging van spelling (meervoude, verkleinwoorde) of as geskrewe taaltaak. Terapeut/ onderwyser differensieer self
Subjects:
Reading, Vocabulary, Speech Therapy
Grades:
3rd, 4th, 5th
Types:
Homework, Printables, For Parents
CCSS:
CCRA.L.1, CCRA.L.2, CCRA.L.5
$3.00
Digital Download PDF (11.73 MB)
By Spraakterapie Hub
Hierdie bondel verskaf speletjies (slangetjies en leertjies, doolhof, baan, nulle en kruisies) om die "s", "r", "l" en "k" klanke vas te lê op lettergreepvlak, asook in woorde en sinne. Daar is 7 bladsye om uit te druk vir elke klank.
Subjects:
Speech Therapy
Grades:
Not Grade Specific
Types:
Homework, Printables, Games
CCSS:
SL.K.6
$13.80
$12.42
Bundle
By Spraakterapie Hub
Artikulasie Prenteboekie: b-klank. 165 prente van woorde (4 per bladsy) wat die /b/ klank bevat in die begin-, middel- en eindposisies, asook in konsonant-klusters. Handig vir die inoefening van /b/ klanke in woorde, frases en sinne. Lamineer en/of
Subjects:
Oral Communication, Speech Therapy, Early Intervention
Grades:
Not Grade Specific
Types:
Flash Cards, Homework, Printables
CCSS:
SL.K.6
$3.95
Digital Download PDF (6.21 MB)
By Spraakterapie Hub
Artikulasie speletjies om die "k" klank in te oefen op lettergreepvlak, asook in woorde en sinne. Slangetjies en leertjies, nulle en kruisies, doolhof en baan. Prettige vaslegging van nuutaangeleerde vaardighede - ideaal as deel van 'n tuisprogram
Subjects:
Speech Therapy
Grades:
Not Grade Specific
Types:
Handouts, Printables, Games
CCSS:
SL.K.6
$3.45
Digital Download PDF (20.68 MB)
By Spraakterapie Hub
Twee programme word verskaf om die leerder aan te moedig om te kategoriseer. Die volgende vrae word gevra: wat pas bymekaar en hoekom? kan jy aan nog iets dink wat aan dieselfde groepie behoort? wat pas nie bymekaar nie? hoekom nie? kan jy aan 'n
Subjects:
Critical Thinking, Speech Therapy
Grades:
Kindergarten, 1st, 2nd, 3rd
Types:
Homework, Printables
CCSS:
L.K.5a
$2.10
$1.89
Bundle
By Spraakterapie Hub
Taaltema: Winter. Die program is geskik vir Graad 0 - 4 leerders. Terapeut "scaffold" (gradeer) self. Ideaal 1:1 of in 'n klein groepie. Luistertake (volg van instruksies) en taal word geteiken. 37 bls. om uit te druk. 20% afgemerk vir Juniemaand
Subjects:
Oral Communication, Speech Therapy
Grades:
Kindergarten, 1st, 2nd, 3rd
Types:
Worksheets, Activities, Homework
CCSS:
L.K.1, L.K.1d, L.K.1e, L.K.5a, CCRA.L.4, CCRA.L.5, CCRA.L.6
$5.42
Digital Download PDF (86.93 MB)
showing 1-20 of 106
Ask Spraakterapie Hub a question. They will receive an automated email and will return to answer you as soon as possible. Please Login to ask your question.
TEACHING EXPERIENCE

Speech Therapist Remedial Therapist

MY TEACHING STYLE

Yet to be added

HONORS/AWARDS/SHINING TEACHER MOMENT

Yet to be added

MY OWN EDUCATIONAL HISTORY

Remedial School Pre-primary School Primary School Private Practice

ADDITIONAL BIOGRAPHICAL INFORMATION

Yet to be added